Die Nuwe Testament in gedramatiseerde oudio in Sesotho Sa Borwa is 'n unieke Oudiobybel met ongeveer 180 verskillende karakters. Die klankbaan is digitaal opgeneem en het volledige klankeffekte. Vir 'n lys ander beskikbare tale, besoek ons webwerf by http://www.FaithComesByHearing.com.
Die missie van Faith Comes By Hearing is om God se Kerk byeen te bring en dissipels uit elke volk, stam, taal en nasie te maak. Die organisasie bestaan reeds sedert 1972. Die organisasie wil graag elkeen die geleentheid gee om die hele Nuwe Testament in sy moedertaal te hoor. Ons is daartoe verbind om elke vertaling van die Bybel in klankvorm in elke kerk of dorpie ter wêreld te sit, om mondelinge kulture te help om gereeld God se Woord te hoor. Almal, veral die 50% wat nie kan lees nie, sal dan God se Woord in hul eie taal kan hoor.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment